Streethouse, Nike probeer skik

Nike in Suid-Afrika dagvaar vir Roland Jones, as die eienaar van Streethouse Clothing vir 1,3 miljoen Namibiese doller. Die partye het vanoggend die saak voor Regter Marlene Tommasi in die Windhoek Hoërhof uitgestel tot 9 September terwyl hulle ‘n skikkingsooreenkoms probeer bereik. Angie Erdmann het meer.