'Ons moet altyd saam staan'

Namibiërs het baie vinnig gemobiliseer, regoor oor die land, om inwoners van Twaloloke by te staan. Ongeveer 200 wonings het oor die naweek afgebrand en verskeie aksies is deur lede van die samelewing regoor die land geloods om bystand te lewer aan die slagoffers van Sondag se brand. Die Ombudsman John Walters meen Namibiërs moet nie wag vir ‘n tragedie om hulp te verleen nie...