Eerste 6 maande: Covid van 100 buite China, tot 16 miljoen

Dit is die week 6 maande sedert die Wêreldgesondheidsorganisasie Covid-19 as openbare gesondheid noodtoestand verklaar. Op daardie tydstip was daar net minder as 100 gevalle buite China. Vandag is die wêreld verby 16 miljoen gevalle met ongeveer 640 000 sterftes. Die Direkteur Generaal van die WGO, Tedros Adhanom Gebreyesus.