Zim se geld op die grond

Die Zimbabwiese geldeenheid het ineengestort teenoor die Amerikaanse doller en inflasie het gestyg na 'n katastrofiese 785 persent. Intussen is daar talle uitdagings vir burgers van die land wat toenemende Covid-19 gevalle insluit. Blessing Vava, die Streekskoördineerder van die Crisis in Zimbabwe Koalisie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...