Ministerie het 'ultimatum' ontvang

Die Vakbond Kongres van Namibië eis steeds dat skole sluit en gesluit bly as gevolg van die Covid-pandemie. Die vakbond het die Namibiese Ministerie van Onderwys tot die week gegee om skole te sluit. Volgens die Sekretaris Generaal Mahongora Kavihuha, sal daar binnekort in die verband vergader word.