Studente in Kuba steeds in nood

Die Namibiese Nasionale Studente Organisasie, Nanso het in verbinding getree met die Ministerie van Gesondheid oor pakkies van Namibiese studente in Kuba. Volgens Nanso kan studente gerus wees dat hulle aktief besig is om te verseker die pakkies bereik geaffekteerde studente. Naboth de Celestino het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.