Twaloloka kort jou hulp

Die Kantoor van die Namibiese Eerste Minister het skenkings gedoen vir die inwoners van Twaloloka in Walvisbaai wat ernstige skade gelei het met 'n verwoestende brand die afgelope naweek. Volgens Rhingo Mutambo Woordvoerder van die Kantoor van die Eerste Minister sal skenkings van die breë publiek hoog op prys gestel word.