Rand en sent 26 Julie 2020

Ian Scott van Momentum Beleggings gesels oor die lae repokoers, en die verband tussen die repokoers en die rente wat ons betaal wanneer ons skuld aangaan. Allan Hannie van Cliffe Decker Hofmeyr vertel wat besighede in Suid-Afrika strem. En Regine le Roux van Reputation Matters herinner daaraan dat jy nie moet wag totdat jou maatskappy in 'n krisis beland, voordat jy reageer nie. Sy gee wenke oor wat jy kan doen om jou voor te berei vir enige krisis wat jou reputasie kan skend.