Nanso oor skole se gereedheid...

Die Namibiese Nasionale Studente Organisasie, Nanso, het vanaf Woensdag besoek afgelê aan skole in al 14 streke van die land om inspeksie te doen oor die fasiliteite se gereedheid. Fisiese klasbywoning begin stelselmatig weer in Namibië en die organisasie sê hy wil seker maak leerders is veilig. Dylan Mukoroli Nanso se Nasionale Woordvoerder het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...