Ministerie tel nog gevalle

Die daaglikse opdatering van Covid-19 gevalle in Namibië is weer vanoggend vertraag. Die gevalle word normaalweg om 10 uur by die Covid-19 kommunikasie sentrum in die hoofstad aan die media deurgegee. Die Ministerie van Gesondheid sê verifiëring van gevalle word nog gedoen. Die Minister, Dr Kalumbi Shangula.