Rundu magnaat gedagvaar vir 49 miljoen

Agribank dagvaar die bekende Rundu besigheidsman Tulio van der Merwe Parreira, wat al in die plaaslike media as ‘die magnaat van Rundu’ beskryf is, vir net meer as 49 miljoen Namibiese doller. Die bank vra ook vir die beslaglegging van ‘n 6 600 vierkante meter erf op die dorp. Angie Erdmann het die besonderhede.