Namibiese Brahman Telersvereniging reageer op die skikkingsooreenkoms met Danie Botes.

Die Namibiese Brahman Telersvereniging het gereageer op die skikkingsooreenkoms wat bereik is met Danie Botes, eienaar van die Lared Brahman Stoet. Botes het gedagvaar oor die genetiese lyn van sy bul Shepard en die partye het uiteindelik geskik. Botes het volgens berigte ook sy eis vir laster laat vaar, sowel as die 3,5 miljoen Namibiese doller in skadevergoeding wat hy gevra het. Ons gesels vanoggend met Cobus van der Merwe die President van die vereniging oor hulle standpunt....