Kripto-handelaar bankrot verklaar

Die voormalige kripto-geldeenheid agentskap VaultAge Solutions se hoof is bankrot verklaar terwyl beleggers wag vir miljoene. Na berig word staan ongeveer 2000 beleggers in Willie Breedt se maatskappy die kans om 227 miljoen Namibiese doller te verloor. Dawie Klopper, 'n Suid-Afrikaanse Ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...