Seisoen 3, Episode 14: Wat jy oor depressie en selfdood moet weet met Annette de la Porte

Hoe lyk die verskillende jasse wat depressie aantrek? Kan jy iemand met depressie wat ‘n doodswens het “daaruit praat”?
“My geliefde man, André, het op 30 Mei gekies om hemel toe te gaan.” – Annette de la Porte.

Annette de la Porte is ‘n maatskaplike werker, Emosionele Logika-afrigter, berader en motiveringspreker van Kaapstad.


Kontakdetail:

http://holdontohim.co.za/
Tel. 083 794 3537
annette@holdontohim.co.za
Facebook: Hold Onto Him
Instagram @annette_de_la_porte
http://hospivision.org.za/