Jy mag in restaurant, hotel drink

Daar is verwarring in Namibië oor of alkohol verbruik mag word in ‘n hotel of restaurant en of kliënte daar ook dit moet wegneem ingevolge fase drie van die inperking. Kosmos 94.1 Nuus het met Horst Heimstädt, die Koördineerder van die Self-Regulerende Alkohol Industrie Forum in Namibië gepraat. Hy verduidelik.