President Hage Geingob oor volgende fase van inperking

President Hage Geingob het die jongste situasie in Namibië bekend gemaak in verband met Covid-19. Al ses nuwe gevalle wat die afgelope tyd postief getoets het vir Covid-19 in Namibië is in kwarantynfasiliteite opgeneem. Daar is steeds 'n totaal van 22 gevalle in die land. Volgens die president sal Fase 3 Maandag begin...