Hoekom GROOTfm tans soos Renosters voel #RenosterRadar 28 Mei 2020 #JouGROOTVennoot

Bonné de Bod en Su-an kyk terug op meer as 3 jaar se #RenosterRadar-episodes en praat oor onafhanklike media wat in hierdie tyd, nes Renosters, totale uitwissing in die gesig staar.
Verder verduidelik Bonné hoe die Covid19-pandemie renostergetalle in SA beinvloed het en nog gaan raak.