'Dit begin by hoe ons hulle ag'

Namibiërs met gestremdhede was vanoggend die fokuspunt by die besprekings by die Covid-19 kommunikasie sentrum in die hoofstad. Talle het nie voldoende toegang tot inligting nie en kan nie maatskaplike voordeel trek uit die pandemie nie. Die Namibiese Minister van Justisie Yvonne Dausab, sê dit begin alles by hoe ons persone met gestremdhede ag.