
Alles loop vlot by Russiese Sentrum
Die Russiese Sentrum by die Internasionale Universiteit van Bestuur, IUM is nou reeds twee jaar in bedryf. Dr David Namwandi, die Stigter van die IUM sê nieteenstaande huidige uitdagings was daar goeie vordering...