Waar is die pyn? #Noordsotho en #Korona

Leer hoe om te sê: Hoe kan ek jou help OF Wat is fout?

Tanya en Kobus bespreek nuttige woorde wat jy kan gebruik in ‘n noodsituasie, soos wanneer jy hulp nodig het in ‘n hospitaal of as jy iemand anders wil help in Noord-Sotho. #KornonaWoorde

Luister weer: https://www.grootfm.co.za/noord-sotho-saam-met-su-an-en-kobus/
Kontak Kobus Rudolph vir aanlyn Noord-Sotho-lesse - individueel, groepe of vir besighede: http://kobusrudolph.co.za/ of kobusr@absamail.com

Skakel weer Vrydag 10:10 in op GROOTfm 90.5 vir jou volgende regstreekse les!