Zantie Swanepoel - 6 Mei 2020
--:--
Zantie deel oor die kragtige woorde in Hillsong se liedjie: OCEANS (Where Feet may Fail) en hoe sy self deur diep waters gegaan het.