Seisoen 3, Episode 13: Depressie: het jou geliefde die siekte van ons tyd? met Annette de la Porte

Kyk jy in jou geliefde se oë en voel daar is niemand tuis nie? Is jy besorg, terwyl jy self swaarkry? As jy depressie verstaan, veroordeel jy dit nie, en as jy nie veroordeel nie, kan jy ondersteun. Luister na die insigte van ‘n vrou wat 34 jaar met depressie in die huis leef.

Annette de la Porte is ‘n maatskaplike werker, Emosionele Logika-afrigter, berader en motiveringspreker van Kaapstad.

Kontakdetail:
http://holdontohim.co.za/
Tel. 083 794 3537
annette@holdontohim.co.za
Facebook: Hold Onto Him
Instagram @annette_de_la_porte
http://hospivision.org.za/