Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
President Cyril Ramaphosa sê hy sal munisipaliteite met 'n valkoog dophou om te verseker dat die befondsing wat beskikbaar gestel is om Covid-19 te bestry, korrek aangewend word. Die president het R20-miljard toegeken aan munisipaliteite om die las van die coronaviruspandemie te verlig. Wat is die verantwoordelikheidsrol van plaaslike regerings in hierdie krisis?