Seisoen 3, Episode 12: Kan die Covid-19 krisis ons traumatiseer? Met Marise Swart.

Met Covid-19 en inperking voel dit of ons beheer oor ons lewe verloor het. Ons omstandighede wek ook diep vrese – vir alleenwees, die verlies van vryheid, en vir die dood. Dié gesprek help ons sin maak hiervan.

Marise Swart is 'n kliniese sielkundige van Pretoria.

Kontakdetail
Tel. 012 362 6605 (kantoor) - tydens Covid-19: 076 5000 303
www.marise.co.za
Facebook: Marise Swart Clinical Psychologist
https://www.facebook.com/hatfieldpsychologists