Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê meer as 2,800 Suid-Afrikaners wat weens die coronaviruspandemie in die buiteland gestrand was, is tot dusver van verskeie lande na Suid-Afrika teruggebring. Meer as 1,900 buitelanders is ook uit Suid-Afrika na hulle tuislande gerepatrieer. Wat is die proses en ervaring van Suid-Afrikaners om na hulle geboorteland terug te keer?