Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
Die Mitchells Plain-gemeenskapspolisiëringsforum het 'n beroep om kalmte op inwoners in die gebied gedoen na betogings oor kospakkies. Volgens die minister van Polisie, Bheki Cele, is dit steeds onwettig om drank en sigarette te koop en te verkoop en mens sal in hegtenis geneem word. Is daar 'n verband tussen die onrus in gemeenskappe en die inperkingstydperk?