Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
Die Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid, SASSA, sê hy gaan nie meer al die maatskaplike toelaes op die eerste dag van die maand betaal nie. Van aanstaande maand af gaan mense met gestremdhede en bejaardes hulle toelaes op die vierde en vyfde dag van die maand ontvang. Ons kyk na die impak van die inperking op persone wat met gestremdhede leef.