Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
Die Wes-Kaapse regering sê hy gaan 'n amptelike voorlegging aan pres. Cyril Ramaphosa doen met voorstelle oor hoe die ekonomie steeds gestimuleer kan word ondanks die coronavirus-inperkingsmaatreëls. Die DA se tussentydse leier, John Steenhuisen, sal die media vandag toespreek oor die jongste verwikkelinge in die stryd teen die pandemie, asook oproepe om sekere inperkingsmaatreëls op te hef. Hoe word die coronapandemie verpolitiseer?