Soldariteit dagvaar oor Covid-19 hulp

Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit en die regering sal mekaar einde vandeesmaand in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aanvat, oor die feit dat dit ‘n voorvereiste is dat swart ekonomiese bemagtiging Covid-19-verwante noodfinansiering ontvang. Die hoof van arbeidsregsdienste vir Solidariteit, Anton van der Bijl, sê die vakbond het ‘n kennisgewing van beide die departemente van Toerisme en Kleinsakeontwikkeling ontvang wat aandui dat hulle die dringende aansoek sal teenstaan.