Korona, Renosters en ander wild.

Daar is baie teorieë oor die koronavirus se verhouding met wildlewe, in terme van watter dier die gasheer is, of dit oordraagbaar is, ens. Boonop word renosterhoring as 'n kuur deur die smokkelaars geadverteer!! Hoor wat die kenner te sê het: