Wees versigtig met geld

Verbruikers, beide hier en in die buurland word gewaarsku om nie, tydens die inperking roekeloos te raak met die betaling van hul debietorders nie. Maatskappye wie se werkers nie tuis kan werk nie, is reeds in kennis gestel dat hulle miskien slegs ‘n persentasie of geen salaris mag kry nie. Die Suid- Afrikaanse Ekonoom, Neil Roets met sy mening...