Seisoen 3, Episode 5: Hoe help ek my vriendin wat ‘n miskraam of stilgeboorte gehad met ds. Braam Klopper

‘n Miskraam of stilgeboorte tref ouers in die hart. Wanneer hulle vra hoekom dit met hulle gebeur het, sê mense dikwels hulle kan mos maar “weer probeer”. Ds. Braam Klopper praat oor die omvang van so ‘n verlies, en hoe ons ouers kan ondersteun – selfs jare later.

Ds. Braam Klopper van Kempton Park is ‘n predikant en pastorale terapeut wat in rou spesialiseer.
Kontakdetail
info@braamklopper.co.za
Inligting oor Braam se publikasies en gesprek-CD’s by http://www.braamklopper.co.za/
Leeg: God se troos na swangerskap of miskraam – gaan na https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796320087