MADAM & EVE – 25 YEARS LATER
--:--
Aangebied deur Jacana Media
Ouma met haar jenewertjie, Kleinsus
voor die TV en Eve wat kommentaar
van agter die strykplank mompel...
Ná meer as 25 jaar verruil die ikoniese
Madam en Eve-strokie die koerant vir
die rekenaarskerm. Maar hul papierboeke
verskyn nog, en met hul jongste,
The 4th Revolution, op die rak, vertel –
en wys – Stephen Francis en kunstenaar
Rico Schacherl waar dit begin het en
wat die inspirasie was vir wat Zapiro
’n “superb mixture of sitcom, satire and
South African stuff” noem.
Ouma met haar jenewertjie, Kleinsus
voor die TV en Eve wat kommentaar
van agter die strykplank mompel...
Ná meer as 25 jaar verruil die ikoniese
Madam en Eve-strokie die koerant vir
die rekenaarskerm. Maar hul papierboeke
verskyn nog, en met hul jongste,
The 4th Revolution, op die rak, vertel –
en wys – Stephen Francis en kunstenaar
Rico Schacherl waar dit begin het en
wat die inspirasie was vir wat Zapiro
’n “superb mixture of sitcom, satire and
South African stuff” noem.