PIETER DU TOIT: DIE STELLENBOSSE MAFIA

In gesprek met Ryk van Niekerk

Aangebied deur Jonathan Ball Publishers

Wie is die “Stellenbosch-mafia” wat
so kort-kort in die Steinhoff-stories
opduik? Pieter du Toit, skrywer
van The Stellenbosch Mafia: Inside The Billionaires’ Club, en Sake24-
arbeidsverslaggewer Jan de Lange
bespreek vrae soos hoekom die irritasie
met die Stellenbosch-biljoene, wie’s
die “ou geld” en wie die “inkommers”,
en hoe is die Ruperts, Wieses, Moutons
en Jooste verbind, met Moneyweb-redakteur Ryk van Niekerk.