Eende teen sprinkane?

Bestaansboere by Katima Mulilo gaan tans gebuk onder ‘n sprinkaanplaag terwyl die voedselsekerheid van meer as 10 miljoen mense in Oos-Afrika ook deur sprinkane bedreig word. Nou het Pakistan, wat voorberei op so ‘n verskynsel, 100 000 eende uit China bestel. Eende vreet ongeveer 200 sprinkane per dag... ‘n Namibiese Ekoloog, Peter Cunningham het so gereageer...