#20  Episode 20: Swartbessies & korente (SLOT)

“Ek hoop jy is nou tevrede, Amelia. Dit is tyd dat ek en jy hierdie hoofstuk van jou lewe afsluit. Jy moet nou tot rus kom.”
**Kyk uit vir ons nuwe opwindende vervolgverhaal, LAM IN WOLFSKLERE, wat op 27 Februarie begin**
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Mart-Marie Snyman. South Africa Fiction · Drama