Seisoen 2, Episode 20: Gesonde selfsug met Binnelanders-aktrise Je-ani Swiegelaar

As aktrise vorm Je-ani Swiegelaar se voorkoms deel van haar “produk”. Sy praat oor gesonde selfvertroue en leefstylkeuses, en wanneer jy maar samelewingsvoorskrifte vir vroue kan ignoreer.

Volg Je-Ani op sosiale media:
Instagram @jeaniswiegelaar
Facebook Je-ani Swiegelaar
Facebook Keelvol