Seisoen 2, Episode 19: Kan oefening ‘n nuwe, gelukkiger jy tot gevolg hê? met Teresa Coetzee.

Kan oefening waarvan jy régtig hou jou lewe op alle vlakke verander, al twyfel jy aanvanklik aan jouself?
Teresa Coetzee is 'n joernalis en fietsryer van Johannesburg.

Twitter @teresacoetzee
Insta teresacoetzee
Facebook Teresa Coetzee