Seisoen 2, Episode 18: Hoe kan jy vol lewenslus bly ten spyte van uitdagings met Marina Beukes

Wil jy ook op die vooraand van jou sewentigste verjaardag lewensenergie en en sjarmante deurleefdheid uitstraal? Marina Beukes gesels oor haar hantering van reuse-uitdagings soos haar man se afdanking en terminale siekte, om ‘n besigheid te bou, en rumatoïede artritis.

Marina Beukes is 'n maatskaplike werker en besigheidsvrou van Pretoria.
Kontakdetail: www.westernprinters.co.za