#16  Episode 16: Die ontnugtering

Die lewensles wat sy die twee dogters moet gee, is seer, en onbepland. Sy is jammer dat sy hulle vertroue in mans so moet skend.
**LET WEL: Die episode bevat 'n gewelddadige toneel wat sensitiewe luisteraars mag ontstel.**
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Mart-Marie Snyman. South Africa Fiction · Drama