Seisoen 1, Episode 8: Wie kyk na jou kinders se geld na jou afsterwe met Lesley Coetzee

Hoe maak jy seker dat jou kinders finansieel versorg is en dat die beskikbare fondse korrek bestuur word? Kinders onder 18 kan nie erf nie en daarom is dit belangrik om voorsienning vir ‘n testamentêre trust te maak indien jy sterf terwyl jou kinders minderjarig is.

Lesley Coetzee, hoof van nasionale verkope en verspreiding by Capital Legacy, 087 352 2800, www.capitallegacy.co.za