Seisoen 2, Episode 16: Hoe borskanker jou lewensuitkyk kan beïnvloed met Erika du Toit

Hoe kan jy leer om weer jou liggaam en die lewe te vertrou ná ‘n uiters pynlike pad met borskanker? Erika du Toit gesels openhartig oor die uitdagings, lewenslesse, en humor van haar en haar gesin se ervaring – en oor hoe sy die lewe opnuut omhels.

Erika du Toit is 'n deeltydse dosent en dansinstrukteur van Pretoria.
www.dancingdivas.co.za
Instagram: @erikaheartbeat
Facebook: Heartbeat Photography - @erikadutoitphotography