Luister in 3 minute: Eskom, Moody’s en Massmart word bespreek

Eskom se posisie in die nuwe jaar lyk steeds benard en die kredietgraderingsagentskap Moody’s voorsien swak vooruitsigte vir ekonomiese groei in Afrika suid van die Sahara. Verder het dit ook aan die lig gekom dat Massmart grootskaalse afdankings by die handelsreus verwag. Daniel du Plessis van Sakeliga is terug en bespreek dié sakekwessies