My roman, my memoir
--:--
Met Estelle Kruger, Wilna Adriaanse, Annelie Botes en Dominique Botha: Die memoir is tans groot nuus in Amerika, maar dié genre is nog nie behoorlik ontgin in die Afrikaanse letterkunde nie. Onlangs het daar boeke verskyn met ’n onmiskenbare outobiografiese inslag. EstelleKruger gesels met Wilna Adriaanse (’n Klein lewe), Annelie Botes (Swart op wit) en Dominique Botha (Valsrivier) oor die aard van die memoir en die matewaarin hulle tekste daarby aansluit.