Wat word van menslike identiteit in die era van nuwe genetiese tegnologieë?
--:--
Bio-etiese brandpunte: Wat word van menslike identiteit in die era van nuwe genetiese tegnologieë? Ondersteun deur Edwin Hertzog en Mediclinic Met Tinus Kruger (Infertiliteitskliniek, US Mediese Fakulteit) en Anton van Niekerk (Sentrum vir Toegepaste Etiek, US) Die ‘genetiese wending’ in die hedendaagse geneeskunde bring mee dat al hoe meer siektes, gestremdhede en potensiële lyding geneties geïdentifiseer kan word. Wil ons regtig weet wat ons alles kan oorkom? Watter implikasies het sulke kennis vir ons privaatheid, outonomie en identiteit? ’n Deskundige oor menslike voortplanting en ’n bio-etikus bespreekbespreek die boeiende en relevante vrae.