Michael Hammond – Orania: Afrikanervolkstaat deur die oë van die lens

Aangebied deur Umuzi: Die fotograaf Michael Hammond
praat met die bekende joernalis en veteraan
-
onderhoudvoerder Hanlie
Retief oor sy
aangrypende fotoboek van Orania
, die kontroversiële
en komplekse Afrikanervolkstaat, en sy
gemeenskap.