Yolanda Barnard – Het jy gehoor? Sondag se stories agter die stories

Aangebied deur Naledi: Sondag se Yolanda Barnard word deur Koos Kombuis onder hande geneem oor haar dikwels omstrede loopbaan by dié poniekoerant wat verlede jaar sy deure gesluit het. Kom hoor wat is die skinderstorie agter die storie in dié vermaaklike 50 minute.