10 Mar Dominique Botha – Valsrivier , ’n elegie van die lewe

Aangebied deur Umuzi: Petra Müller vra Dominique Botha uit oor haar roerende debuutroman, gebaseer op ware gebeure –’n elegie vir die lewe van haarkleintyd en haar verlore broer. (Let asseblief dat slegs die eerste 13 minute van hierdie produksie ongelukkig opgeneem kon word.)
Loading player...