Neels Jackson – Op soek na Jesus

Aangebied deur CUM: Wanneer ʼn ondersoekende joernalis gerugte hoor van ʼn man wat wonderwerke doen, wil hy hom ondersoek en ontmasker, maar hý word verras en verander. Die bekende en bekroonde senior joernalis van Beeld , Neels Jackson, beskryf die wonderbaarlike verhaal van Jesus soos nooit tevore. Hy vertel vir Elize Parker meer oor sy soektog en die boek.