15 Mar Amore Bekker – Tjailaresepte 2

Aangebied deur RSG en Naledi. Die geliefde RSG-aanbieder Amore Bekker deel staaltjies en kosmaakgeheime in haar tweede kosboek Tjailaresepte. Sy lig die sluier oor die hart-en-
kopreis wat sy daagliks saam met RSG-luisteraars onderneem tot in die volk se kombuise. Kom ontdek die mens agter die stem–ewe tuis op die pad as in die kombuis.
Loading player...